Mathematics Wiskunde

English

DAAD In-Streek beurse

Die Wiskunde-afdeling het ‘n aantal volle koste DAAD In-Streek beurse beskikbaar vir MSc- of PhD-studie, wat begin Januarie 2021. Aansoekers moet permanente inwoners wees van ‘n land in Afrika suid van die Sahara, uitgesonderd Suid-Afrika. Die afsluitdatum vie hierdie beurse (12 May) is nou verby.

Nagraadse kantoor

Die Nagraadse Kantoor op Stellenbosch het ‘n befondsingsportaal met besonderhede oor verskillende finansieringsgeleenthede wat op Stellenbosch beskikbaar is. Hierdie sluit byvoorbeeld die volgende in: For further enquiries, please contact Bruce Bartlett at bbartlett@sun.ac.za.