Department van Wiskundige Wetenskappe

Wiskunde

Baobabs & Bicycle haal eersteplek

Professor Florian Breuer het onlangs die eerste prys gewen in die “Wonders Category” van die “”Vale’s Eye on Sustainability Global Photo Contest” wat deur die National Geographic gehuisves word.

Ons is baie trots om ‘n inwonende fotograaf van sy kaliber in ons departement te hĂȘ!

Die foto kan hier besigtig word.